Multimikro gee plofkrag vir groeikrag!

Agente of verkoopsmanne wat Multimikro bemark as deel van hul plantvoedings program, kan ʼn kragtige nuwe Toyota Hilux 3.0  D-4D 4x4 Raider losslaan.

Om deel te neem is eenvoudig: skep ʼn profiel op die webtuiste en laai gereeld jou vordering daarop.

Kompetisie datums: 1 Oktober 2012 tot 30 September 2013

Kliek hier om die inskrywings vorm en reëls af te laai.

Kliek hier om in te skryf

 

Reeds Ingeskryf? Teken in